Die beroepstaak van die universiteit

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die beroepstaak van die universiteit
 
Creator Bingle, H. J.J.
 
Subject — —
Description Die universiteit is ’n instelling wat al meermale as een van die belangrikste erfenisse van die Westerse wêreld uit die Middeleeue bestempel is. Dit tel al honderde jare en tog het daarin nie werklike wesensverandering plaasgevind nie. Hiermee word nie bedoel dat daar nie ontwikkeling op die vlak van die tersiêre onderwys gedurende al die eeue was nie. Inteendeel, daar is sonder twyfel min instellings wat so in omvang toegeneem en in wese verdiep en verfyn is as juis die universiteit — en met dit alles sonder om van aard te verander.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i5.1337
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 5 (1970); 332-348 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1337/1443
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. J.J. Bingle https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT