Verbonde literatuur in afrikaans

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Verbonde literatuur in afrikaans
 
Creator van der Walt, P.D.
 
Subject — —
Description Litterature engagée is ’n veel voorkomende frase in geskrifte en gesprekke oor die letterkunde van ons tyd. Ons vertaal hierdie Franse sinsnede gewoonlik as „verbonde literatuur”, soms ook as „betrokke letterkunde”. Daarmee benoem ’n mens dan ’n spesifieke soort woordkuns, te wete dié wat heel opvallend na onderwerp of tema bemoeienis maak met die politieke, sosiale, ekonomiese toestande, gewoonlik wantoestande, van sekere groepe of klasse mense of hele bevolkingsdele. Dit gaan om die welsyn, of gebrek daaraan, van ’n gemeenskap, dus ’n kollektiewe ideaal of belang, al werk die Iiteratuur by voorkeur uiteraard met die beelding van die konkrete enkeling. Daardie individu in die verbonde Iiteratuur is altyd in ’n mindere of meerdere mate simbool van ’n groep, ’n klas, ’n volk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i1.1257
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 1 (1974); 10-30 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1257/1363
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 P.D. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT