Teologie en metode

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Teologie en metode
 
Creator van Huyssteen, J. W.V.
 
Subject — —
Description Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i4.1172
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 4 (1978); 377-398 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1172/1281
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 J. W.V. van Huyssteen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT