Die openbaring in die paradys.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die openbaring in die paradys.
 
Creator Kruger, I. D.
 
Subject — —
Description Soos reeds vroeër gesê, verstaan ons onder openbaring: „bekendmakingvan die verborgene deur dade en verklarende woorde.” As God die Here iets doen, laat Hy Sy Woord daardie daad vergesel, opdatdie mens sal weet en verstaan wat sy Skepper-Vader wil. Die sonde het hierdie openbaring te meer onontbeerlik gemaak. Nie in die sin dat God daartoe verplig sou wees nie, maar daarsonder sou die gevalle mensheid involstrekte onkunde aangaande God in die geestelike wêreld voortgeleef het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1940-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v7i6.1645
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 7, No 6 (1940); 31-34 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1645/1744
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1940 I. D. Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT