Die Christendom in die Westerse Wêreld
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Die Christendom in die Westerse Wêreld | |
Creator | van der Vyver, G. C.P. | |
Description | Die onderwerp, aan die skrywer hiervan opgedra om voor ’n samekoms van G.T.V.-lede te behandel, is baie wyd. Persone m et vakkennis sal wel weet w atter m agte aan 't w erk is op elke terrein van die teologiese wetenskap. Ons kan in 'n oriën- terende oorsig hoogstens volstaan m et enkele hooftrekke sonder om selfs daarm ee die terrein te dek. Dippel, w at ’n deeglike studie gemaak het van die kerk en wêreld in ’n krisis, het hom oor die terreinoorsiening soos volg uitgelaat: „De bezeten wereld van nu w ordt beheerscht door tal van krachten en machten, die er bovengronds en ondergronds werken. Wie heeft er een volledig beeld van, waar- van de juistheid aantoonbaar is?” | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1964-02-08 | |
Identifier | 10.4102/koers.v32i1.1394 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 1 (1964); 5-11 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1394/1500
|
|
ADVERTISEMENT