Die taal wat nie wou doodgaan nie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die taal wat nie wou doodgaan nie
 
Creator Venter, Hertzog
 
Subject — —
Description Ek ontleen die opskrif aan ’n bewering deur ’n Swartman, Justus Tshungu, van Radio Bantoe — ’n Swartman wat ’n idiomatiese Afrikaans besig wat baie hom kan beny, iemand wat geesdriftiger is as baie gebore blanke Afrikaners oor die bestaan en voortbestaan van Afrikaans. Hy het in ’n sprankelende en boeiende toespraak die pakkende beeld gebruik dat Afrikaans soos kweekgras opgekom en gegroei het en geweier het om uitgeroei te word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i1.1231
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 1 (1976); 5-10 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1231/1340
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 Hertzog Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT