Die bevordering van geesteswetenskaplike studie*)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die bevordering van geesteswetenskaplike studie*)
 
Creator Botha, M. Elaine
 
Subject — —
Description Hierdie tema sou op ’n verskeidenheid van wyses aangepak kon word: Eerstens is dit moontlik om planne te bedink op grond waarvan die studentegetalle in die geesteswetenskappe verhoog sou kon word. Tweedens is dit moontlik om ’n soort wetenskaplike rasionalisasie te verskaf vir die feit dat die oënskynlik anachronis- tiese geesteswetenskappe nog steeds aangebied word in ’n tyd waarin die hele samelewing in die teken van die wetenskap en die tegniek staan. Dit sou natuurlik ook moontlik wees om die tema aan te pak vanuit ’n statistiese ontleding van die stand van die geesteswetenskappe en daardeur op tendense en ontwikkelingsrig- tinge te dui. Natuurlik sou daar voldoende grond wees om ook die hele kwessie van die gebrekkige finansiering van die geesteswetenskappe aan die orde te stel en ’n pleidooi te lewer vir beter salariëring van geesteswetenskaplik-geskooldes, beter beurse vir studente in die geesteswetenskappe en beslis meer geleenthede vir na- vorsing in die geesteswetenskappe. Voorts sou die uiteindelike werksituasie van die geesteswetenskaplik-geskoolde in oënskou geneem kon word. Indien daar ’n oor- skot van geesteswetenskaplik-geskooldes bestaan, sou dit geremedieer moes word en indien daar ’n tekort aan dergelike geskooldes sou bestaan, sou planne beraam moes word vir die aanmoediging van studie in hierdie rigting.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i2.1149
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 2 (1980); 103-120 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1149/1258
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 M. Elaine Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT