Christelike wetenskap : Sinopsis en bibliografie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Christelike wetenskap : Sinopsis en bibliografie
 
Creator van der Walt, B.J.
 
Subject — —
Description Dit is vandag gelukkig nie meer nodig om apologetiesverskonend oor Christelike wetenskapsbeoefening te handel nie. Tog is dit nog steeds nodig om allerlei misverstande in die verband uit die weg te ruim en te sê wat ’n Christelike wetenskapsbeoefening nie is nie. Aangesien elkeen van die stellings waaruit hierdie kort synopsis bestaan met die verwerping van ’n bepaalde gedagte i.v.m. Christelike wetenskap begin, mag die konklusie getrek word dat Christelike wetenskapbeoefening ’n negatiewe bedryf is wat sy bestaansgrond alleen in die ontkenning vind. Dat dit ’n foutiewe gevolgtrekking sou wees, blyk egter uit die kort verduideliking na elke stelling. Deur eers te sê wat iets nie is nie, kan dikwels duideliker gestel word wat dit wel is!)
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v40i2.819
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 40, No 2 (1975); 97-113 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/819/930
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1975 B.J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT