Liberale politiek en sportboikotte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Liberale politiek en sportboikotte | |
Creator | Scholtz, G. J.L. | |
Description | “The majority interpretes Liberalism solely as that attitude towards race relations which is most opposed to the traditional outlook and policy of South Africa, as formulated and practised by the Voortrekkers” (Hoernlé, 1945, p 103). In hierdie artikel word ingegaan op die ontwikkeling van die liberale gedagte in die rassepolitiek van Suid-Afrika en hoe dit verband hou met sport-politieke konflikte en sportboikotte. Talle feite en gebeure dui pertinent daarop dat liberalisme ’n belangrike motivering was vir ’n groot verskeidenheid aksies wat vorme van gemengde of veelrassige sport op die oog gehad het. Dit het sy hoogtepunt bereik in pogings om alle vorme van apartheisport te boikot en sodoende Suid-Afrika van internasionale sport te isoleer tot tyd en wyl veelrassige sport alhier sy inslag gevind het. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1974-02-06 | |
Identifier | 10.4102/koers.v39i3.1266 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 3 (1974); 152-178 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1266/1372
|
|
ADVERTISEMENT