Oriëntering: Teologie en Wysbegeerte.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Oriëntering: Teologie en Wysbegeerte.
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Gedurende die afgelope eeu vind in die Westerse denke ’n omvattende en diepgaande kentering plaas. Aan hierdie kentering in ons tydsgees neemgelowiges en ongelowiges wetend-onwetend, willend-onwillend, saamgaand-hervormend deel. In hierdie kentering neem die vertroue op die verstand en die rede van die mens (rasionalisme) af en gee die mens hom almeer oor aan wat nie deur sy verstand of rede beheers kan word nie (irrasionaiisme).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1953-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v21i3.1782
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 21, No 3 (1953); 106-109 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1782/1875
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1953 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT