‘n Kritiese bespreking van roskam se seining van apartheid as grondslag van die Suid-afrikaanse samelewing

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title ‘n Kritiese bespreking van roskam se seining van apartheid as grondslag van die Suid-afrikaanse samelewing
 
Creator van Loggerenberg, N.
 
Subject — —
Description Segregasie is al deur vele ondersoekers histories tot ’n tradisie uit die stigtingsjaar 1652 met die aankoms van Jan van Riebeeck herlei. Roskam sion dit egter as 'n beleid wat veel later aanvaar is. Hy sien dit as beleid wat bepaalde groepe van die bevolking as 'n politieke eenheid, kragtens ’n sosiale hiërargie, van mekaar wil afskei, isoleer. Dit is vir  hom duidelik dat die politieke eenheid van Ordinansie 50 van 1828 nooit werklikheid geword het nie, en die tradisie van blanke heerskappy pas vir liom as heleid beter in die huidige situasic as segregasie. Roskam is dan van oordeel dat ..white supremacy” daarom die juiste en omskrywende betekenis van segregasie is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i12.1523
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 12 (1963); 441-454 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1523/1628
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 N. van Loggerenberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT