Kerk en christendom en die volkerelewe in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kerk en christendom en die volkerelewe in Afrika
 
Creator Coetzee, J. H.
 
Subject — —
Description In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit trelfend w atter intieme verband daar bestaan tussen 'n volk se religie en sy sosiaal-politieke struktuur. In laaste instansie berus die gesag van regeerder en regering bv. op die religieuse sanksie. Die verskynsel van „goddelike konings” en van pries- terkonings is wyd bekend. In Afrika dien die Egiptiese farao’s seker as die beste voorbeeld hiervan terwyl oorblyfsels daar- van aanwesig is in die politieke stelsels van verskeie Afrika- volke. By die Bantoe vervul die stam- of volkshoof ook 'n religieus-rituele rol. Dit is een van die hoekstene van sy saamgestelde amp en van sy essensiële funksies. En juis daar waar feitlik geen duidelike politieke struktuur aan te wys is nie weens die afwesigheid van politieke funksionarisse, admi- nistratiewe amptenare en regsplegers, is dit, naas die verwant- skapsfaktor, juis die religieuse opvattinge en sanksies wat verantwoordelik is vir die handhawing van orde.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i3.1362
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 3 (1965); 221-233 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1362/1468
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT