Die vryheidsbegrip van Pierre Teilhard de chardin in the phenomenon of man*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die vryheidsbegrip van Pierre Teilhard de chardin in the phenomenon of man*
 
Creator Lotz, P. T.
 
Subject — —
Description Ek hou vol dat die wêreld op vryheid gebaseer is” , sê Teilhard de Chardin en verduidelik voorts dat idles wat vry is, selfs by die mens, gereduseer kan word tot ’n gegewe aantal gedetermineerdhede (De Chardin, 1966:122). Vir horn is die vryheid wat voortspruit uit die wetmatige ontplooiing van die natuur, ’n triomfantelike manifestasie van die vindingrykheid van die lewe1). ’n Voorbeeld van hierdie vryheid binne die teleologiese ontwikkelingsgang van die natuur is die manier waarop nuwe vorme van lewe tot stand kom deur ’n proses van rondtasting2). Elke mutasie is toevallig en vry, onverskillig teenoor beide toekoms en eenheid, maar tog, deur ’n proses van natuurlike seleksie, leef net dié voort wat die verdere ontwikkeling en voortbestaan van die spesie bevoordeel. Dit is ook Teilhard se verklaring van die verskeidenheid vorme op elke trap van die evolusionêre leer, en sy verklaring van hoe daar van een trap na die ander oorgeskakel word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i3.1208
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 3 (1977); 215-227 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1208/1317
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 P. T. Lotz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT