Indiwiduele vryheid en gebondenheid in die patroon van rasseverhoudings

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Indiwiduele vryheid en gebondenheid in die patroon van rasseverhoudings
 
Creator Van S. Bruwer, J. P.
 
Subject — —
Description Akademiese vryheid nieteenstaande, is dit ook vir die wetenskaplike nodig om sy gehoor in te lig aangaande die grondslag in sy benadering van ’n onderwerp. Dit is te meer noodsaaklik waar die onderwerp van so ’n besondere en besproke aard is soos die onderhawige en waar .vryheid’, indiwidueel en akademies, reeds tot emosionele slagspreuk- waarde in die patroon van rasseverhoudings verhef is, of miskien beter neergetrek is. Ek wil derhalwe reg aan die begin ’n belydenis doen — noem dit m aar die belydenis van ’n volkekundige wat die mens in al die fasette van sy bestaan, fisies, sosiaal-kultureel en religieus, trag te bestudeer, te begryp en te waar deer. Ek aanvaar dat hierdie belydenis voor aka- demici en studente aan ’n Christelik-gefundeerde Universiteit nie misplaas sal wees nie. Maar ook die plek van belydenis sal aan die wetenskaplike oortuiging waarmee ek bely nie ver- skil maak nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i2.1403
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 2 (1964); 61-70 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1403/1509
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. P. Van S. Bruwer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT