Die vraagstuk van ideologie in die Sosiologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die vraagstuk van ideologie in die Sosiologie
 
Creator Bester, C. W.
 
Subject — —
Description Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afgelope aantal jare het daar vrae by sommige sosioloë ontstaan oor die verband tussen die sosiologie as 'n wetenskaplike kennissisteem en ideologie as 'n "nie-wetenskaplike" sisteem van idees. Vrae oor hierdie verband kom veral na vore in terme van 'n beweerde - meestal implisiete, dus inbegrepe - ideologiese betrokkenheid van sommige kontemporêre sosioloë, soos veral weerspieël in hul teoreties-sosiologiose beskouings.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i3/4.1241
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 3-4 (1976); 119-132 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1241/1349
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 C. W. Bester https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT