Christelik-nasionaal: Die spoor van die Calvinisme in Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Christelik-nasionaal: Die spoor van die Calvinisme in Suid-Afrika
 
Creator van der Walt, B. J.
 
Subject — —
Description Die Calvinisme het ’n beslissende invloed die afgelope drie honderd jaar op Suid-Afrika gehad1) - nie net op kerklik-teologiese gebied nie maar op alle fasette van die lewe. Hoe groot presies die invloed was en is, is moeilik om vas te stel, aangesien ons hier nie met iets te make het wat geweeg, gemeet of getel kan word nie. Daar kan egter met sekerheid gesê word dat Suid- Afrika vandag baie anders sou gelyk het as dit nie was vir die Calvinistiese suurdeeg wat dwarsdeur sy geskiedenis heilsaam ingewerk het nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i2.1158
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 2 (1978); 129-153 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1158/1267
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 B. J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT