Gedagtes oor die opleiding van die Wiskunde-onderwyser

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Gedagtes oor die opleiding van die Wiskunde-onderwyser
 
Creator van der Merwe, J. H.
 
Subject — —
Description Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die opleiding van die Wiskunde-onderwyser behoort te wees. In hierdie besinning moet ons aandag gee aan twee sake, nl. wat sou ons beskou as die ideale opleiding en, indien dit nie nou bereikbaar is nie, wat sou dan minstens ’n voldoende opleiding wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i2.1461
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 2 (1963); 129-132 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1461/1566
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 J. H. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT