Die problematiek van volkswording in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die problematiek van volkswording in Afrika
 
Creator Coetzee, J.H.
 
Subject — —
Description Die groeiende proses van ontvoogding van Afrika het plaasgevind met die klem op bepaalde gebiede: Ghana, Nigerië, Kenia e.d.m. Die mense van die gebiede het op die agtergrond van die kenniswêreld en van die bewussyn gebly. Hiervoor moet waarskynlik twee veroorsakende faktore verantwoordelik gehou word. Die een is ’n erfenis uit die koloniale tydperk. Dit was kenmerkend van die stormloop na Afrika dat die belanghebbende koloniseerders „kleims” afgepen het. Hulle het letterlik beslag gelê op territoriaal-administratiewe eenhede en het dienooreenkomstig grense bepaal waarby die organiese, histories-geworde etniese eenhede weinig of geensins in ag geneem is nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i3.1380
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 3 (1967); 149-162 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1380/1486
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 J.H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT