Die spreektaal van die Indiër-Suid- Afrikaners

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die spreektaal van die Indiër-Suid- Afrikaners
 
Creator Bekker, Johann
 
Subject — —
Description Die term „Indier-Suid-Afrikaners” word deur die Indiërbe- volking hier te lande nadruklik bo die term „Suid-Afrikaanse Indiërs” verkies, omdat hierdie bevolkingsgroep alle reële bande met die moederland verbreek het en hartstogtelik verlang om volwaardig deel van die Suid-Afrikaanse staatsbestel te wees. Hulle wil net een vaderland ken, en dit is Suid-Afrika. Die daadwerklike uitvloeisel van hierdie begeerte word ook in hulle taalgebruik weerspieël. Die Afrikaners, wat deel gehad het en nog het aan ’n eie taalstryd, ken iets soortgelyks met die verskil dat hulle ’n eie Algemeen-Beskaaf gevorm het. Die taalgebruikskwessie is dan ook een van die interessantste verskynsels van die Indiërsamelewing.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i5.1217
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 5 (1977); 323-329 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1217/1326
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 Johann Bekker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT