Eenheid en differensiasie in die onderwys

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eenheid en differensiasie in die onderwys
 
Creator Schutte, B. C.
 
Subject — —
Description Hierdie tenia van die interíakultêre lesings sny in werkliklieid oor alle fakulteite lieen en is ’11 probleem wal by elke dissipliiie ontstaan, sonder twyfel by almal wat met die mens en met levve te doen het, maar ook by die fisiese wetenskappe waar met die lewelosc skepping gewerk word. Waar ons in ons land en veral in Transvaal deesdae voortdurend te doen het met differensiasie in die onderwys, met A-, B- en C-bane, is hierdie beginsel van eenheid en verskeidenheid, van eeridersheid en ver- skillendbeid, van integrasie en differensiasie, van verdeelde beheer in die onderwys en van ’11 eenheidsheleid en -beheer, van nasionale en inter- nasionale onderwys, van verskillende skooltipes en van komprehensiewe skole e.d.m., voortdurend in die nuus. Saam met die eenheid en differen­ siasie in die volkewêreld van Afrika, is die probleem in die onderwys seker die popnlêrste; dis byna reeds gemeen|)laas.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i1/2.1493
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 1-2 (1962); 46-55 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1493/1598
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 B. C. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT