Pos- en telekommunikasie in Suid-Afrika en elders in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Pos- en telekommunikasie in Suid-Afrika en elders in Afrika
 
Creator Strauss, M. C.
 
Subject — —
Description Dit is vir ons ’n voorreg om ’n bydrae — beskeie soos dit mag wees — te kan Iewer tot 'n oorsig van ons land se posen telekommunikasiedienste. Aan prof. Coetzee is ons dank verskuldig vir 'n baie interessante en insiggewende inleidende oorsig. Ons het met groot belangstelling daarop gelet en is veral getref deur sy s telling dat kommunikasiemediums soos die lugvaart en die radio deur sommige van die nuwe Afrikastate aangegryp word as „bewyse” van hulle pas verkree onafhanklikheid en selfbeskikkingsreg. Met ander woorde, as statussimbole op nasionale vlak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v34i1-3.1412
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 34, No 1-3 (1966); 48-72 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1412/1518
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 M. C. Strauss https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT