Aborsie: ’n Juridiese, etiese en regsetiese vraagstuk

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Aborsie: ’n Juridiese, etiese en regsetiese vraagstuk
 
Creator Barnard, T. A. du Plessis, L. M. Kempff, G. Oosthuizen, G.
 
Subject — —
Description In die geledere van skokkende en onetiese dade in die menslike samelewing, beklee aborsie ’n besondere plek. Vir wetenskaplike doeleindes kan aborsie oor die algemeen gedefinieer word as die skeiding van of afdrywing uit die moederlyf van die „produk” van konsepsie, synde ’n fetus (Geldenhuys, 1974:11; O’Donovan 1975:2). ’n Verdere element van die definisie, wat die blote afdrywing van die vrug gewoonlik kwalifiseer, is dat die fetus, met betrekking tot nageboortelike lewe gesproke, nie lewensvatbaar moes gewees het nie. Met die byvoeging van hierdie element tot die eie definisie word tans egter vertoef ten einde eers die belangrike vraag wanneer lewe ontstaan, te beantwoord.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i4.1167
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 4 (1978); 330-350 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1167/1276
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 T. A. Barnard, L. M. du Plessis, G. Kempff, G. Oosthuizen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT