A collection of Book Reviews for Volume 32, Issue 7 & 8

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title A collection of Book Reviews for Volume 32, Issue 7 & 8
 
Creator v.d.W, S. P.
 
Subject — —
Description Van hierdie skrywer het daar gedurende 1963 drie werke verskyn, nl. Agorob — Kind van die Duine, Jagter van die Duine en Gaub, almal met die Boesman as onderwerp. Die skrywer put uit sy eie lewenservaring en intieme kontak met die wilde „duinkinders”, saam met wie hy as jong seun rond- geswerf het. Al hierdie werke bevat dan ook een na die ander ’n rykdom van kennis oor die Boesman se groot vindingryk- heid en taaiheid in die bestaanstryd, sy wette, sy godsdiens, sy oorgelewerde vertellings en folklore wat elke geslag Boes­ man moet oordra aan die volgende. Verskillende figure word telkens teruggevind in die opeenvolgende verhale.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i7/8.1438
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 7-8 (1965); 368-378 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1438/1543
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 S. P. v.d.W https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT