Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
 
Creator du Plessis, M. A.
 
Subject — —
Description Gedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese eenheid met die Republiek van Suid-Afrika vorm; die Britse Kolonies Kenia, Suid- Rhodesië en Gambië; ses protektorate Basoetoland, Betsjoeanaland, Noord-Rhodesië, Njassaland, Swaziland en Zanzibar-Pemba en oorsese provinsies van Europese lande, nl. die Portugese Angola, Mosambiek en Guinee, en Spaans-Guinee, Ifna en Spaans Sahara, Centa en Mililla, en Frans Somaliland, is daar tans die volgende onafhanklike gebiede: Boeroendi, Ethiopië, Libië en Marokko, wat monargieë is; Algerië, Dahomie, Egipte, Gaboen, Ghana. Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kongo (Leopoldstad), Kon go (Brazzastad), Liberië, Malagassie (Madagaskar), Mali, Mauritanië, Niger, Roeanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanganjika, Togo, Tsaad en Tunisië, wat republieke is; en Sierra Leone, Nigerië en Oeganda, wat as statebondslande dominiumstatus het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i4.1470
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 4 (1963); 253-283 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1470/1575
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 M. A. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT