Die internasionale toneel sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die internasionale toneel sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog
 
Creator van Schoor, A.M.
 
Subject — —
Description As ek die taak moet volvoer wat u vir hierdie simposium oor die internasionale politiek aan my opgedra het, naamlik om met ’n terugblik op die twee dekades wat sedert die einde van die oorlog agter die rug lê, die stand van die internasionale samelewing op hierdie stadium te skilder, met spesiale verwysing na die betekenis daarvan vir Suid-Afrika, dan kan ek my nie voorstel dat ek die opdrag beter kan uitvoer as om die gang van die internasionale gebeure te ontleed aan die hand van die ontwikkeling en verval van die Verenigde Volke nie. Want die Verenigde Volke is miskien die helderste spieëlbeeld van al die nasionale en internasionale strominge en wendinge, verwagtinge en teleurstellinge, probleme en bedreigings van die afgelope twee dekades.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i4.1389
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 4 (1968); 209-220 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1389/1495
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 A.M. van Schoor https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT