Die mens en God in ons tyd — ‘n Uitdaging!

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die mens en God in ons tyd — ‘n Uitdaging!
 
Creator van Wyk, J.H.
 
Subject — —
Description Dit is met opset dat die woord „mens” in die opskrif hierbo voor die woord „God” geplaas is. Die mens met sy tegniese prestasies, verstandelike vermoëns, magsontplooiing op soveel terreine, maar ook met sy nood, hulpbehoewendheid en magteloosheid staan vandag in die brandpunt van die diskussie op velerlei gebiede. Hy het die middelpunt van filosofiese, teologiese, maatskaplike, politieke, sedelike en opvoedkundige besinning geword.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i2.1309
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 2 (1969); 124-139 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1309/1415
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 J.H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT