Islamitiese wetenskapsbeoefening?*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Islamitiese wetenskapsbeoefening?*
 
Creator Botha, M. Elaine
 
Subject — —
Description Die gyselaardrama in Iran het die bestaan van die Islam weer pertinent onder die a andag van die wireld gebring. Sedert hierdie gebeurtenis aan die einde van 1979 het dit ook algaande duidelik geblyk dat die Islam ’n godsdiens is waarmee rekening gehou behoort te word. Dit het verreikende politieke, maatskaplike en selfs militre en internasionale implikasies. Hier is ’n geestelike mag aan die werk wat potensieel die moontlikheid besit om die wireld in ’n derde wereldoorlog te dompel. Op alle fronte blyk verder ook ’n sterk herlewing van die Islam sodat dit duidelik begin word dat dit ’n mag is waarmee terdefe rekening gehou behoort te word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i4.1176
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 4 (1980); 280-284 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1176/1285
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 M. Elaine Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT