Beskrywing van Afrika in 1641

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Beskrywing van Afrika in 1641
 
Creator du Plessis, L. J.
 
Subject — —
Description Die orde vereis dat ons sal praat oor Afrika, die moeder van wonderlike dinge, wat gelei het tot die spreekwoord: Afrika bring altyd iets nuuts te voorskyn. In die Arabiese taal word dit genoem Iphrichia, van die woord faraca, wat dieselfde beteken as verdeel in Latyn; sommige dink dat dit so genoem is omdat dit van Europa afgeskei is deur die Middellandse See en van Asië deur die Nylrivier. (N.B. teenswoordig word die naam Afrika afgelei van Afer, die naam van een van die seuns van Hercules, wat volgens die legende ook in Noord-Afrika avonture beleef het, en sy seun agtergelaat het om hom met sy laer effe Wes van die latere Carthago te vestig. Die gewone klassieke naam vir Noord-Afrika was egter Libië, sodat ons eie nasie eintlik die eerste Afrikaners of „Pan-Africans” was, vanaf die 18e eeu altans. L. J. du P.).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1961-02-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v29i1/2.1561
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 29, No 1-2 (1961); 10-14 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1561/1668
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1961 L. J. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT