Op die grens van vakwetenskap en filosofie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Op die grens van vakwetenskap en filosofie
 
Creator Botha, M Elaine
 
Subject — —
Description Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en die vakwetenskappe. As ’n mens soms die dramatiese grensgevegte tussen die filo­ sofie en die vakwetenskappe in die wetenskaplike literatuur beskou1) dan blyk dit kennelik noodsaaklik te wees om wel sodanige grens te stel, veral ten einde die gevaar van weten­ skaplike terrorisme van die een of die ander kant die hoof te bied.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i2.1235
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 2 (1976); 46-63 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1235/1344
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 M Elaine Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT