Leipoldt in 1980*)
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Leipoldt in 1980*) | |
Creator | Viljoen, H. M. | |
Description | Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe” werke van hom ontdek - maar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal dit eerder sy poësie as sy drama, prosa, joemalistieke werk of kookboeke wees; so lyk dit altans op die oomblik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ryk maar erg ongelyke oeuvre te gee nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1980-02-04 | |
Identifier | 10.4102/koers.v45i2.1153 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 2 (1980); 143-157 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1153/1262
|
|
ADVERTISEMENT