Een en ander oor Calvyn se Institusie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Een en ander oor Calvyn se Institusie
 
Creator Duvenage, A.
 
Subject — —
Description Die eerste uitgawe van hierdie magistrale werk het in die jaar 1535 verskyn. Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in Basel, waarheen hy uitgewyk het om te ontkom aan die vervolging van die Protestante onder Frans I koning van Frankryk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i10.1684
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 10 (1959); 333-336 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1684/2202
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 A. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT