Die verbondeling in verband

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die verbondeling in verband
 
Creator Taljaard, J. A.L.
 
Subject — —
Description Daar is dikwels en deur groot outoriteite al geskryf oor die mens in die samelewing. Hier wil ons egter die saak probeer aanraak uit ’n nuwe hoek, veral om die Skrifbeligting van die siening te benader. Vanselfsprekend verg hierdie benaming ’n skrifmatige mensbeskouing, maar ook ’n skrifmatige verbandsbeskouing. Die mens staan egter nie slegs in verhouding tot sy medemens nie maar ook in verhou­ ding tot stof, plant en dier. Boweal staan die mens in verhouding tot God, en hierdie verhouding is deurslaggewend vir al die ander verhoudinge waarin die mens hom bevind. Tog staan die mens ook in verhouding tot homself; wie kan die diepere roersele van die menslike siel peil, wie weet van die wroeginge, vreugde, leed en genot van die mens beter as hyself? Ook hierdie aspek verdien ons aandag. Op volledigheid kan nie aanspraak gemaak word nie, dit is ook nie my bedoeling nie. Die bedoeling is maar om die omvang van die tema aan te dui, die gedagtes te prikkel en veral om aan te spoor tot nuwe denkoriëntering waarin ook terminologies gebreek behoort te word met die neo-skolastiek binne reformatoriese lyn.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i5/6.1430
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 5-6 (1964); 287-301 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1430/1536
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. A.L. Taljaard https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT