Die staat en die semi-staatsinstellinge 'n vraagstuk van vryheid en beheer*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die staat en die semi-staatsinstellinge 'n vraagstuk van vryheid en beheer*
 
Creator Van der Walt, C. P.
 
Subject — —
Description Die onderw erp wat vir bespreking by hierdie geleentheid gekies is, staan in verband m et die sake van ons eie tyd en ons eie land. Ons eie tydsom standighede kom ter sprake deurdat die verskynsel van die sem i-staatsinstellinge kenm erkend van die tw intigste eeu is. Dit het naam lik betrekking op die huidige staatstaak, en dien as voorbeeld van die aanpassing en uit- bouing van die staat se organisasie om dié taak te kan uit- voer. Gesien die belangrike rol wat die staat tans speel, be- hoort die soeklig op sy werksaam hede en organisasie na my mening by te dra tot ’n beter begrip van die tyd en die wêreld waarin ons lewe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i1.1350
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 1 (1965); 62-76 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1350/1456
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 C. P. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT