Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die menslike liggaam as fisiologiese eenheid*
 
Creator Pretorius, P. J.
 
Subject — —
Description Die menslike liggaam is ’n fisiologiese eenheid wat uit ongeveer 12 miljard sub-eenhede, die lewende selle saamgestel is. Elke individuele sel kan beskou word as ’n lewende eenheid, om dat elkeen m eeste of al die fisiologiese lewenskenm erke van die geheel soos prikkelbaarheid, geleidingsvermoë, energietransformering en voortplanting vertoon. Die eenheid van die lewende sel kom tot stand om dat talryke biochemiese en biofisiese prosesse van molekules en selorganelle en boueenhede van die sel noukeurig beheer word. Die funksies van die selle word in die weefsels en organe só gekoordineer dat ’n volgende vlak van eenheid m et wyer omvang tot stand kom. Die afsonderlike funksies van die weefsels en organe word op hul beurt w eer gekottrdineer en geïntegreer in die groter geheel van die eenheid van die liggaam, waarbinne die voortbestaan en optimale funksionering van elkeen van die lewende onderdele verseker word. Terwyl elke sel dus die voordeel van die instandhouding van die geheel as eenheid geniet, dra d it op sy beurt weer aktief by om die voortbestaan en doeltreffende funksionering van die geheel moontlik te maak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i1.1270
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 1 (1968); 21-51 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1270/1376
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 P. J. Pretorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT