Kierkegaard se, drei grossen ideen” en die ini- siasie van henry van eeden (sewe dae b y die silbersteins)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kierkegaard se, drei grossen ideen” en die ini- siasie van henry van eeden (sewe dae b y die silbersteins)
 
Creator Venter, L. S.
 
Subject — —
Description Die doel van Henry se verblyf by die Silbersteins word vroeg in Sewe dae verwoord as Jock tydens die eerste aandbyeenkoms sê dat Henry „van sekere gevestigde idees” (p. 16) ontslae moet raak. Ook mrs. Silberstein beskou dit as noodsaaklik dat sy on­ skuld vemietig moet word (p. 22). Op die oggendwandeling van die tweede dag herhaal Jock sy stelling van die vorige aand en voeg daaraan toe dat daar baie dinge is wat Henry ,,sal moet leer en verleer” (p. 28). Vir die modeme mens, wat „van die vrug van kennis geëet” het, is daar „geen illussies meer nie” (p. 32).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i2.1202
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 2 (1977); 127-137 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1202/1311
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 L. S. Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT