Die Afrikaanse Geskiedbeskouing

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Afrikaanse Geskiedbeskouing
 
Creator van Jaarsveld, F. A.
 
Subject — —
Description Na aanleiding van my voor drag voor die vierde kongres ter bevordering van die wysbegeerte wat in Februarie in Pretoria gehou is, het die redaksie my genader oor bogenoemde onderwerp. Voor die kongres het ek gepraat oor die Afrikaanse geskiedenisbeeld, wat natuurlik iets anders is as die geskiedbeskouing van die Afrikaner. Maar tussen die twee dinge is daar ’n same hang.'n Beeld is juis die resultaat van ’n skou in of oor die verlede en dit suggereer ’n bepaalde visie op die afgelope gebeurtenisse.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1958-02-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i3.1622
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 3 (1958); 97-100 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1622/1725
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1958 F. A. van Jaarsveld https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT