Calvinistiese Perspektief: ’n Konstruktief bedoelde benadering van ons rassevraagstuk*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Calvinistiese Perspektief: ’n Konstruktief bedoelde benadering van ons rassevraagstuk*
 
Creator du Plessis, L. J.
 
Subject — —
Description In die vorige uitgawe het ek in hierdie rubriek geskryf oor die algemene wêreldveroordeling van Suid-Afrika in hierdie verband, en oor enkele Calvinistiese en ander reaksies daarop. In daardie verband het ek beweer dat ons nasionale beleid, ook wat betref al ons blanke partye, op hierdie gebied internasionale samewerking vir ons algaande meer onmoontlik maak, omdat dit gerig is op die bestendiging van blanke baasskap, wat deur die wêreld as geheel in beginsel en ook al byna volledig in praktyk reeds finaal verwerp is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-03-01
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v28i2.1536
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 28, No 2 (1960); 98-103 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1536/1641
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 L. J. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT