Die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodem

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodem
 
Creator Ackermann, P.B.
 
Subject — —
Description Ek is gevra om u binne die kort bestek van veertig minute toe te spreek oor die rykdom van die Suid-Afrikaanse bodern. Die vraag is non eerstens wat ’n mens onder rykdom van liodeni moet verstaan. Volgens die woordeboek beteken rykdom ook welstand of vermoë. Volgens Schumann en andere (1957, 2–3 43 en 51) word rykdom bepaal deur die produksie van kapitaalgoedere en die vermeerdering van kapitaalbates. Elke land se produksiestelsel word beïnvloed deur die aan- of afwesigheid van natuurlike hulpbronne en, aangesien hierdie produksiemiddele gewoonlik van beperkte omvang is. is dit by enige produksie-onderneming essensieel dat die produksie so doeltreffend of ekonomies moontlik gemaak moet word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i1.1456
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 1 (1963); 56-86 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1456/1561
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 P.B. Ackermann https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT