Afrikaans as sangtaal*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Afrikaans as sangtaal*
 
Creator de Villiers, P. J.
 
Subject — —
Description Eerstens: Sang, wat een van die onderafdelings vorm van die breë begrip „musiek”, wat op sy beurt weer een van die vertakkings is van die nog breër begrip „kuns”. Aan definisies van kuns en meer spesifiek van musiek is daar geen gebrek nie. Laat ons vir die huidige volstaan met die volgende: Musiek is die sinvolle rangskikking van musikale klanke in ’n sinvolle ritmiese verband. Sang, as een van die middele waarmee musiek gemaak word, maak gebruik van die menslike stem wat daartoe in staat is om verskillende toonhoogtes voort te bring in ’n vinniger of stadiger opeenvolging met mekaar. Die menslike stem kan slegs een toonhoogte op ’n gegewe moment voortbring, en die derde groot element van musiek nl. harmonie (die ander twee is melodie en ritme en is implisiet in die bogenoemde definisie) kan alleen dán na vore kom wanneer een stem in kombinasie met een of meer ander stemme of instrumente aan- gewend word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i3.1295
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 3 (1968); 174-177 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1295/1401
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 P. J. de Villiers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT