Onreg, nasionalisme en politieke taakstelling
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Onreg, nasionalisme en politieke taakstelling | |
Creator | Cronjé, C. P. | |
Description | Onregte teen kultuurgroepe kan as een van die belangrikste oorsake van nasionalisme by sulke groepe beskou word. Die geldigheid van hierdie beskouing het deels geblyk toe ’n politikus oor die afwesigheid van nasionalisme by Engelssprekende Suid-Afrikaners gepraat het. Volgens hom is die eerste oorsaak van die gebrek die afwesigheid van onreg teenoor die deel van die Suid-Afrikaanse bevolking. Hy stel dit só: „lf the English-speaking South African has never developed a nationalism, it is reasonable to ask why... The first reason is because English-speaking people has never, ever, felt themselves oppressed, or if they have, then it has been for a relatively short time, without a tradition of oppression” (McIntosh, 1978:7). | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1979-02-04 | |
Identifier | 10.4102/koers.v44i5.1129 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 5 (1979); 328-338 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1129/1238
|
|
ADVERTISEMENT