Die kliniese kindersielkundige as diagnostikus1)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die kliniese kindersielkundige as diagnostikus1)
 
Creator Strümpfer, D. J. W.
 
Subject — —
Description Die benaming „Kliniese Kindersielkunde” is nog onbekend en gevolglik betreklik onbemind. Dit is in 1951 die eerste keer gebruik. Die werk van die Kliniese Kindersielkunde is egter so oud as die werk van die algemene Kliniese Sielkunde, waarvan die geskiedenis gewoonlik teruggevoer word tot die begin van sielkundige toetsing vroeg in die tagtigerjare. Tot ’n aansienlike mate is hierdie vroeë werk op kinders uitgevoer, bv. dié van Galton en later die van Binet en Simon. Witmer het in 1896 die eerste sielkundige kliniek geopen en het ook die term „Kliniese Sielkunde” ingevoer; die meerderheid van sy pasiënte was egter ook kinders. Tot voor die Tweede Wêreldoorlog was klinies-sielkundige werk hoofsaaklik op kinders toegespits. Sedertdien het die kliniese sielkundige tot ’n belangrike mate toegetree tot die gebied van die diagnose en terapie van psigiese afwykings by volwassenes, tot so ’n mate dat in die gedagtes en geskrifte van baie werkers die terrein van die Kliniese Sielkunde byna tot werk met volwassenes beperk word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1961-02-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v29i3/4.1571
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 29, No 3-4 (1961); 67-82 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1571/1677
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1961 D. J. W. Strümpfer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT