Waarom 'n elektroniese berekenaar vir 'n bank?*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Waarom 'n elektroniese berekenaar vir 'n bank?*
 
Creator Triegaardt, J. E.
 
Subject — —
Description Inleiding. Elke onderneming wat sy sout werd is en sy me- dedingingsvermoë wil handhaaf of verbeter moet homself op hoogte stel van die ontwikkelings wat daar op sy terrein plaasvind. By ’n bank neem die administrasie 'n besonder belangrike plek in. Die boekhouding is by ’n bank moontlik belangriker as by ’n industriële of handelsonderneming. ’n Bank is ’n arbeidsintensiewe bedryf, dit wil sê die grootste gedeelte van die werk word deur mense gedoen en slegs ’n betreklike klein gedeelte kan deur masjiene oorgeneem word. As u die wins-en-verliesrekening van ’n bank sou ontleed, sou u tot die gevolgtrekking kom dat ongeveer 60%—70% van al die onkoste die betaling van lone, salarisse, pensioenbydrae, ensovoorts verteenwoor- dig, alles koste wat regstreeks in verband staan met die personeel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i11.1488
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 11 (1964); 610-619 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1488/1593
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. E. Triegaardt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT