Die verbrokkelende wêreld in die prosakuns van John Miles

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die verbrokkelende wêreld in die prosakuns van John Miles
 
Creator Swanepoel, P. H. Kruger, Estelle
 
Subject — —
Description Die meeste literêre kritici is dit eens dat John Miles met sy debuutbundel kort-kortverhale, Liefs nie op straat nie (1970) , en sy daaropvolgende roman, Okker bestel twee toebvoodjies (1973), iets nuut tot die Afrikaanse prosakuns toegevoeg het. Nuut dan in die sin dat sy dirékte betrokkenheid by en uitdieping van die "angs van menswees" in hierdie huidige bestek van geweld doelbewus wegbeweeg van die estetiek van 'n romankuns wat slegs in beperk te kring geldigheid het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i3/4.1245
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 3-4 (1976); 178-194 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1245/1353
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 P. H. Swanepoel, Estelle Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT