Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem
 
Creator van der Wateren, H.
 
Subject — —
Description Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem van nasiebou vind sy oorsprong in die kolonisasietydperk toe grenslyne deur Londen, Parys, Berlyn en Lissabon in Afrika getrek is met ekonomiese voordeel en politieke prestige vir die verdelers as die beslissende faktore. Dit het meegebring dat die politieke grense van die state deur etniese grense heengesny het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i3.1384
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 3 (1967); 186-208 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1384/1490
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 H. van der Wateren https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT