Simbool en waarheid
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Simbool en waarheid | |
Creator | Steenberg, D.H. | |
Description | Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluiting van ’n ooreenkoms geskei en later as bewys op mekaar gepas is. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1975-01-28 | |
Identifier | 10.4102/koers.v40i1.809 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 40, No 1 (1975); 7-25 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/809/920
|
|
ADVERTISEMENT