KOERS op pad

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title KOERS op pad
 
Creator Smit, E. J.
 
Subject — —
Description Dit is 'n gevestigde tradisie van KOERS dat daar geen redaksionele skrywes aan die lesers gerig word nie, behalwe met die verskyning van dié nommers wat 'n besondere mylpaal aandui. Hierdie keer is die mylpaal die betrekking van 'n besondere vennoot. Die lesers mag dit van meet af aan gerus weet dat die pad nog dieselfde is as dié van 1933 met die verskyning van die eerste uitgawe, en soos telkens later herbevestig: die grondslag is die Heilige Skrif, en die doel is om die beginsels van God se Woord volgens die interpretasie van die Calvinisme te propageer op die verskillende lewensterreine.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i1.1256
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 1 (1974); 8-9 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1256/1362
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 E. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT