Geestigheid en A.G. Visser

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Geestigheid en A.G. Visser
 
Creator Schutte, H. J.
 
Subject — —
Description Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n herwaardering ingetree ten opsigte van onder meer sy geestigheid. Hiervoor is daar ’n verskeidenheid redes, wat ek hieronder sal aansny. Dit gaan terug na een oorkoepelende rede wat teweeggebring het dat Visser se geestigheid in die soeklig staan. En dit het te doen met die veranderde werklikheidsbelewing in die modeme tyd, wat die plek en waarde van geestigheid raak. Hierop sal ek ingaan. Tot op hede is daar twee duidelik onderskeibare benaderings van Visser se geestigheid.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i4.1171
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 4 (1978); 363-376 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1171/1280
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 H. J. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT