Iets oor Weervoorspelling

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Iets oor Weervoorspelling
 
Creator van Rooy, M. P.
 
Subject — —
Description Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskillende bedrywighede, soos iandbou,, see- enlugvaart, industrieë, sport, vakansietoere, ens. Die huidige oorlog herinnermens ook weer daaraan hoeveel veld-, lug en seeslae al deur die weerbeslis is. So het die weer meermale die verloop van die geskiedenis bepaal.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1940-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v7i6.1644
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 7, No 6 (1940); 23-30 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1644/1743
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1940 M. P. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT