Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika
 
Creator Bot, A. K.
 
Subject — —
Description Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van  amptelik heid besit het (praat in die Parlem ent, vertaling van sekere regeringspublikasies, Dutch as opsionele eksamen- vak in die onderwys, ens.), m aar staatsregterlike gelyk- heid van Hollands m et Engels is nooit w etlik vasgestel nie. Engels was die enigste offisiële landstaal. Ewenso in Natal, w aar destyds om trent glad geen konsessies aan Hollands toegestaan was nie. Deur die verowering van die O ranje-V rystaal en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Engelse taal die Suid-Afrikaanse kolonies, van die Kaap tot die Limpopo, in die landsregering volkome beheers. Die strew e van lord Charles Som erset en sy navolgers in die vorige eeu is in 1900 deur lord M ilner bekroon.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i5/6.1474
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 5-6 (1963); 368-372 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1474/1579
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 A. K. Bot https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT