Perspektief op die Bantoetuislande

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Perspektief op die Bantoetuislande
 
Creator Botha, M.C.
 
Subject — —
Description Die onderwerp wat ek moet bespreek, is: „Perspektief op die Bantoetuislande”. Ek wil dit graag op so ’n wyse vertolk dat dit eintlik op ’n besinning oor breë beleid en die toepassing daarvan neerkom. Daarom gaan ek my probeer bepaal by hooftrekke van ons beleid van veelvolkige ontwikkeling en uitgebreide besonderhede vermy. Hoewel Bantoetuislande ’n sleutelbegrip is, is daar ander fasette in die beleidstoepassing wat gepaard gaan met Bantoetuislande en selfs voor die geografiese omlyning daarvan ons aandag verdien. Deur net die ekonomiese afhanklikheid van sommige van ons onafhanklike buurstate in oënskou te neem, kan besef word dat die skepping van ’n aantal afgeslote tuislande sonder meer nie die finale antwoord is nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i5/6.1393
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 5-6 (1968); 305-319 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1393/1499
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 M.C. Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT